tag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post7389162213526626818..comments2024-03-28T20:44:13.417+00:00Comments on South African Comic Books: HoniballGeorge van der Riethttp://www.blogger.com/profile/04732769555396067695noreply@blogger.comBlogger12125tag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-81489349462272367162022-05-31T08:06:32.390+01:002022-05-31T08:06:32.390+01:00And here I thought my Ouma made up the bedtime sto...And here I thought my Ouma made up the bedtime stories of Jakkals and Wolf all those years ago.. hahaha! Would love to buy a copy of the collection. Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-63278634181740361042019-01-04T09:52:45.787+00:002019-01-04T09:52:45.787+00:00Ek het 'n paar Adoons-Hulle uit die Huisgenoot...Ek het 'n paar Adoons-Hulle uit die Huisgenoot versamel. Bietjie laat agtergekom ek moet dit versamel... Ek het wel 10, 11 en 12 bestel oor die pos (30c stuk) in 1961 toe ek 11 jaar oud was. Asook 4, 5 en 6 van Jakkals en Wolf. Ek het hulle nog - so hulle is amper 58 jaar oud. 'n Paar latere vesamelings ook gekoop. Miskien was dit net Kaspaas wat in die Landbouweekblad was. Jakkals en Wolf was in die Jongspan. Ek het ook van sy spotprente versamel. Ek het hulle nog in my besit.Leon Marehttps://www.blogger.com/profile/13628304336862406921noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-79903021307242578472019-01-03T20:05:19.331+00:002019-01-03T20:05:19.331+00:00Die strokiesprente van Kaspaas en Adoons, het ook ...Die strokiesprente van Kaspaas en Adoons, het ook agterin Landbouweekblad verskyn. (Ek sien nie dat George hierna verwys nie). Dit het ek week na week afgeskeur en in 'n plakboek geplak. Otto DIEDERICKS (otto.diedericks@gmail.com)Otto DIEDERICKShttps://www.blogger.com/profile/18163546131157769539noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-72548121054704208552018-11-15T04:58:38.566+00:002018-11-15T04:58:38.566+00:00Haai julle, ek het die versamelins van die 70'...Haai julle, ek het die versamelins van die 70's gehad as kind.
Jakkals en Wolf Sien spoke
Jakkals en Wolf in die pekel
Jakkals en Wolf van Uilkraal
Oom Kaspaas maak 'n Plan
Oom Kaspaas op hol
Oom Kaspaas in die knyp
Adoons, Keesje, Kaas en Kie
Adoons-hulle dons op
Adoons-hulle boer vorentoe

Het iemand hierdie boeke nog? Is hulle nog erens beskikbaar? Ek sal bitter graag weer kopiee wil kry. Is dit miskien as PDF file beskikbaar? Kontak my asb happymariaan@gmail.comAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/11968717395673444589noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-65348587648773410162015-11-20T07:34:08.969+00:002015-11-20T07:34:08.969+00:00Sjoe! Geen idee nie... 'n Oorspronklike wat hy...Sjoe! Geen idee nie... 'n Oorspronklike wat hy vir JOU geteken het? Ek weet nou nie of jy die geld dringend nodig het nie maar al was dit R10,000 werd is dit meer werd vir JOU. Ek glo nie Honiball het vir baie mense 'n prent geteken nie - al is dit van jakkals en wolf - dit is 'n oorspronklike, en vir jou. Hy het natuurlik van baie mense - dié was in die nuus was - spotprente geteken.
Is dit net in swart en wit of kleur? As ek baie geld gehad het, het ek hom by jou gekoop maar ek is nie nou in so 'n posisie nie.
Die 'blogger' van hierdie 'blog' George van der Riet. e-mail: g.vdr26@gmail.com kan dalk ,n idee hê van die waarde en waar om dit te verkoop. Ek sal dalk 'n fotostaat by jou koop. Jy kan vir my wys hoe lyk dit as jy wil by een van my eposse: leonm49@gmail.com maar sê vir my hier op dié blog as jy vir my skryf want dit is 'n sekendêre epos wat ek min bosoek.Leon Marehttps://www.blogger.com/profile/13628304336862406921noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-73862811605966800232015-11-19T10:51:49.233+00:002015-11-19T10:51:49.233+00:00hello leon.ek het n oorspronklike cartoon wat gete...hello leon.ek het n oorspronklike cartoon wat geteken is deur honniball toe ek hom verpleeg het in die hospitaal in 1980"s. dit was n jakkals en wolf cartoon wat hy vir my geteken het...wil net weet of dit iets sal werd wees ..en wie kan ek kontakAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-39995746355097651452015-11-19T10:45:16.338+00:002015-11-19T10:45:16.338+00:00hello leon.ek het n oorspronklike cartoon wat gete...hello leon.ek het n oorspronklike cartoon wat geteken is deur honniball toe ek hom verpleeg het in die hospitaal in 1980"s. dit was n jakkals en wolf cartoon wat hy vir my geteken het...wil net weet of dit iets sal werd wees ..en wie kan ek kontakAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-40749672089003967482015-08-10T09:58:11.110+01:002015-08-10T09:58:11.110+01:00Ek het n groot geraamde sketch van die "donki...Ek het n groot geraamde sketch van die "donkie" wat Honiball in Worcester gedoen het - geteken en gedateer (1979) wonder wat is die waardeAnonymoushttps://www.blogger.com/profile/06597167890841411517noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-186916961308330052015-06-20T10:24:38.584+01:002015-06-20T10:24:38.584+01:00I ken Jakkals en Wolf en Adoons-Hulle sederd die b...I ken Jakkals en Wolf en Adoons-Hulle sederd die begin 1960's. (Ek was 10 in 1960). Ek het hul begin versamel en boeke aangekoop. Ek het ook van sy spotprente versamel. Ek het hulle nog in my besit.Leon Marehttps://www.blogger.com/profile/13628304336862406921noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-8478648305094495792013-10-16T15:04:29.251+01:002013-10-16T15:04:29.251+01:00Ek stel baie belang in die ou Oom Kaspaas & Ad...Ek stel baie belang in die ou Oom Kaspaas & Adoons boeke, enige verkopers kan my kontak by mariusdejager@ymail.com.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-16613850988157029242013-09-15T05:52:57.845+01:002013-09-15T05:52:57.845+01:00Ik vond dit heel opmerkelijk! Ik heb ook een '...Ik vond dit heel opmerkelijk! Ik heb ook een 'stookiesverhaal' (stripverhaal) gemaakd en ik zal dit graag in Afrikaan zien vertaald en uitgegeven...maar wie kan dit doen.

Mijn verhaal is gdeeltelijk te zien op www.tristancomic.com en jij kan mij een vonkpost (email) sturen aan sachsen888@hotmail.comAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6568893262240777140.post-3345418615179494332011-12-13T06:11:16.305+00:002011-12-13T06:11:16.305+00:00I remember the Adoons hulle strips in the old days...I remember the Adoons hulle strips in the old days, they must have been published in the Rapport or similar paper and I remember reading them at oupa's house. Honiball could draw!

Thanks for sharing.Jasonhttp://www.comix.co.zanoreply@blogger.com